My services include, but are not limited to, editing of a wide range of texts such as documents, essays, papers, theses etc., translating of same (English/Afrikaans), proofreading and the like.
I am also available to teach Afrikaans and English to students and immigrants with limited or no knowledge of the languages (immigrants MUST have at least a basic understanding of English, since instruction happens via English as medium). This service is available via SKYPE only.
Please feel free to contact me for more information.
* * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * *
My dienste behels o.a. die redigering van 'n wye verskeidenheid tekste soos dokumente, werkstukke, opstelle, proefskrifte e.s.m. en die vertaling van bg. (Engels/Afrikaans), proefleeswerk en verwante take.
Ek is ook beskikbaar vir die onderrig van Afrikaans en Engels aan skoliere, asook aan immigrante met beperkte of geen kennis van die tale (immigrante moet oor ten minste 'n basiese kennis van Engels beskik, aangesien onderrig deur middel van Engels as medium geskied). Hierdie onderrig is slegs via SKYPE beskikbaar.
Kontak my gerus vir meer inligting.